World register / Heritage sites
Historical locations
Search approved HOTA locations across participating countries. Records come from national programmes; check the source site for current access information.
409 locations found
ZACC0007
Italiaanse Krygsgevangenes bly hier terwyl hulle bouwerk doen op die plaas. hulle moes elke maand inteken.
Souh Africa · Excelsior · Free State
ZAHB0025
Karoo Lodge Noupoort. Buiding used as Free mason lodge until 1995, now used as Bakery and Clothes shop
Souh Africa · Noupoort · NC
ZAHP0007
Klip Leiwaterdam Prieska. Dam is uit fontein en put volgemaak vir leiwater. 1908
Souh Africa · Prieska · Noord-Kaap
ZAHP0018
Klipdam op plaas in Hay-distrik. Word tans nog gebruik.
Souh Africa · Niekerkshoop · Noordkaap
ZAHP0016
Klipdam op plaas Naby Niekerkshoop. Word tans nog gebruik. Waterput is langs dam.
Souh Africa · Niekerkshoop · Noord-Kaap
ZAHB0063
Klipfondasie van plaashuis in Niekerkshoop (Hay) distrik. Daar is 2 asgate. Huis was lank bewoon
Souh Africa · Niekerkshoop · Noord-Kaap
ZAKS0001
Klipkraal waar beeste doodgeskiet is deur die Engelse ABO sodat die kommandos nie kos kon kry by boere nie.
Souh Africa · Excelsior · Free State
ZARP0007
Klipskans teen Prieska Koppie. Op die Koppie is die Britse Blokhuis uit die ABO. Die skans het 3 skietgate uit klip gepak en 'n lang klipmuur.
Souh Africa · Prieska · Noord-Kaap